FREE SHIPPING ON ORDERS R500.00 OR MORE
+27 78 301 2140
WINKELWAGEN

Geen produkte in die mandjie nie

TOTAAL:
R 0.00
EXCELSIOR SILWER ALUMINIUM
  • SKU: PRLA 500ML

EXCELSIOR SILWER ALUMINIUM

R 121.00
Versending word by betaalpunt bereken.

Silwer aluminium


'n Hoëglans aluminiumverf wat ontwerp is vir algemene gebruik wat lig weerkaats en hitte aflei. Die produk kan met 'n kwas of roller op behoorlik geprimeerde en voorbereide hout-, pleister- of staaloppervlaktes aangewend word. Die produk is ook geskik vir gebruik as 'n hoë glans aluminium dakverf vir aanwending op voorheen aluminium geverfde dakke, of op nuwe behoorlik voorbereide gegalvaniseerde yster, of sommige bestaande dakbedekkingstelsels.

  • STANDAARD LEWENSVERWAGTING

    Indien u ontevrede is met hierdie produk, stuur asseblief die verf terug vir laboratoriumondersoek. Verf wat foutief gevind word, sal vervang word.

Paint Calculator

Paint Calculator

RELATED PRODUCTS

TERUG NA BO