FREE SHIPPING ON ORDERS R500.00 OR MORE
+27 78 301 2140
WINKELWAGEN

Geen produkte in die mandjie nie

TOTAAL:
R 0.00
EXCELSIOR PREMIUM SATYN DAK AKRIEL
EXCELSIOR PREMIUM SATYN DAK AKRIEL
EXCELSIOR PREMIUM SATYN DAK AKRIEL
  • SKU: SARP WHT 1LTR

EXCELSIOR PREMIUM SATYN DAK AKRIEL

R 113.00
Versending word by betaalpunt bereken.

Premium satyn dak akriel

'N AKRIEL GESKIK VIR GETEËLDE OF GEGALVANISEERDE YSTERDAKKE | BUITE GEBRUIK


'n Premium akriel dakbedekking met uitstekende hegting aan gegalvaniseerde staal, asbes sement en sement dakteëls. Geformuleer om aan die spesifikasie van SAN 940:2005 te voldoen.

  • 12 JAAR LEWENSVERWAGTING

    Indien jy ontevrede is met hierdie produk, stuur asseblief die verf terug vir laboratoriumondersoek. Verf wat foutief gevind word, sal vervang word.

Paint Calculator

Paint Calculator

RELATED PRODUCTS

TERUG NA BO