FREE SHIPPING ON ORDERS R500.00 OR MORE
+27 78 301 2140
WINKELWAGEN

Geen produkte in die mandjie nie

TOTAAL:
R 0.00
EXCELSIOR XL ONTVETER
  • SKU: DGRS 1LTR

EXCELSIOR XL ONTVETER

R 91.00
Versending word by betaalpunt bereken.

XL Ontvetter

(WATEROPLOSBARE)

'n Hoë werkverrigting water-gebaseerde ontvetter wat 'n unieke kombinasie van stowwe en oplosmiddels bevat om alle algemene natuurlike plantolies, sintetiese olies, ghries, algemene besoedeling, stof, vuil en bergingsolies op metale en sementvloere te verwyder.

  • STANDAARD LEWENSVERWAGTING

    Indien u ontevrede is met hierdie produk, stuur asseblief die verf terug vir laboratoriumondersoek. Verf wat foutief gevind word, sal vervang word.

Paint Calculator

Paint Calculator

RELATED PRODUCTS

TERUG NA BO