FREE SHIPPING ON ORDERS R500.00 OR MORE
+27 78 301 2140
WINKELWAGEN

Geen produkte in die mandjie nie

TOTAAL:
R 0.00
EXCELSIOR MouldGo
EXCELSIOR MouldGo
  • SKU: MOULD 500ML

EXCELSIOR MouldGo

R 87.00
Versending word by betaalpunt bereken.

MouldGo


Baie affektief vir kusgebiede of gebiede met konstante vog. ’n Spesiaal geformuleerde water-gebaseerde swamdodende wasmiddel wat gebruik word om kontaminante soos bakterieë, vorm en alge op bakstene, messelwerk, hout en gepleisterde oppervlaktes te verwyder voordat dit geverf word. Hierdie produk maak nie net oppervlakswamme dood nie, maar ook die swamspore. Dit is baie belangrik dat die reën nie gedurende die volgende 12 tot 24 uur na toediening op behandelde areas moet val nie.

  • STANDAARD LEWENSVERWAGTING

    Indien u ontevrede is met hierdie produk, stuur asseblief die verf terug vir laboratoriumondersoek. Verf wat foutief gevind word, sal vervang word.

Paint Calculator

Paint Calculator

RELATED PRODUCTS

TERUG NA BO