FREE SHIPPING ON ORDERS R500.00 OR MORE
+27 78 301 2140
WINKELWAGEN

Geen produkte in die mandjie nie

TOTAAL:
R 0.00
EXCELSIOR BRAAIJAS
EXCELSIOR BRAAIJAS
  • SKU: BRAAI 1LTR

EXCELSIOR BRAAIJAS

R 223.00
Versending word by betaalpunt bereken.

Care-4-Metal Braaijas

INT./EXT. SELFSVOERENDE. HITTEBESTAND TOT 700°C. NB: DUN MET OPEP VERDUNNERS.


’n Spesiaal geformuleerde vinnigdrogende verf vir gebruik op sagte staaloppervlaktes wat aan hoë temperature (tot 600°C) blootgestel word. Dit maak die produk ideaal vir aanwending op kaggels, braaiers, ens. Geen priming van die staal word benodig nie aangesien die produk direk op die kaal metaal aangewend kan en moet word. Die produk kan aangewend word op artikels wat voorheen met BRAAI COAT swart geverf is.

  • STANDAARD LEWENSVERWAGTING

    Indien jy ontevrede is met hierdie produk, stuur asseblief die verf terug vir laboratoriumondersoek. Verf wat foutief gevind word, sal vervang word.

Paint Calculator

Paint Calculator

RELATED PRODUCTS

TERUG NA BO