Skip to content
Spanjaard KOUE SINK GALVANISERINGSPUIT 400ML

Spanjaard KOUE SINK GALVANISERINGSPUIT 400ML

50501600

R 149.00
Select quantity
  • Free Shipping for Orders over R500*

  • Delivered Anywhere in South Africa

  • 30 Day Refunds

Description

Sinkryke aanpasverf vir gegalvaniseerde staal. Gebruik na gegalvanisering as 'n opknapverf vir beskadigde gegalvaniseerde oppervlaktes of as 'n onderlaag of finale laag op yster of staal. Dien toe op gegalvaniseerde staal wat gesny, geboor of gesweis is en vervang daardeur die gegalvaniseerde laag wat verwyder is as gevolg van die boor, sny of sweiswerk. Vorm 'n buigsame, nie-krakende, nie-afsplinterende laag.

 Bevat 95% suiwer sink.

 Herstel van gegalvaniseerde staaldak.

 Lugversorging eenhede.

 Heinings.

 Mariene toerusting.

• Staalstrukture, ens.

Customer Reviews

Be the first to write a review
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)

Search

Cart

Your cart is empty.

Unfortunately we could not find any products in your cart.

Continue shopping