Skuur seëlaar (LAK DUNNER GEBASEERD) 'n Nitrosellulose-gebaseerde houtseëlaar vir gebruik op houtprodukte. Dit is vinnig droog met uitstekende skuur eienskappe en maklik om te gebruik. STANDAARD LEWENSVERWAGTING Indien u ontevrede...
Hout onderlaag Hoë kwaliteit algemene onderlaag vir nuwe houtoppervlaktes binne en buite met goeie vloei- en gelykmaakeienskappe. Verskaf uitstekende hegting aan hout sodat daaropvolgende bo-lae aangebring kan word. STANDAARD LEWENSVERWAGTING...
Medal Pink Wood Primer is 'n olie-gebaseerde hout primer, wat hoofsaaklik gebruik word om alle buite hout oppervlaktes te beskerm. Hierdie produk het uitstekende vul- en seëleienskappe en word gewoonlik...
Medal Monolac Wood/Steel Primer is 'n nitro-sellulose lak-gebaseerde onderlaag wat vir verskeie industriële toepassings gebruik word. Hierdie produk bevat hoë vul eienskappe gekombineer met uitstekende binding en hegting aan nuwe...